1 Johannes 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het uit ons geledere gekom, maar was nooit regtig deel van ons nie. As hulle regtig deel van ons was, sou hulle nou nog by ons gebly het. Hulle het uit ons geledere weggegaan sodat dit aan die lig sou kom dat hulle nie regtig deel van ons was nie.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:11-26