1 Johannes 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie egter ’n medegelowige haat, is nog in die duisternis en leef in ’n noue verbintenis met die duisternis. Sulke persone besef nie waarheen hulle op pad is nie omdat die duisternis hulle oë verblind het.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:3-17