Z'kharyah 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal יהוה oor hulle verskyn en Sy pyl sal soos weerlig uitskiet en יהוה-God sal met die ramshoring blaas en in die stormwinde van die suide marsjeer.

Z'kharyah 9

Z'kharyah 9:5-15