Z'kharyah 8:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: ‘Ek sal terugkeer na Tziyon en sal midde-in Yerushalayim bly. Dan sal Yerushalayim genoem word: Die stad van Waarheid en die berg van יהוה-Tzva’ot: Die Afgesonderde Berg.’

Z'kharyah 8

Z'kharyah 8:1-10