Z'kharyah 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy vir my: “Hierdie is die vloek wat uitgaan oor die oppervlak van die hele land; elkeen wat steel sal sekerlik uitgesuiwer word volgens die skrywe aan die een kant en elkeen wat vloek sal uitgesuiwer word volgens die skrywe aan die ander kant.

Z'kharyah 5

Z'kharyah 5:1-5