Z'kharyah 5:10-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Ek het vir die boodskapper wat met my gepraat het, gesê: “Waarheen bring hulle die efa?”

11. Toe antwoord hy my: “Om vir haar ’n tempel te bou in die land van Shin’ar en wanneer dit voorberei is, sal sy daar op haar eie troontjie gesit word.”

Z'kharyah 5