Z'kharyah 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gepraat en vir hulle wat voor Hom staan gesê: “Verwyder die vuil klere van hom af.” Weer het Hy vir hom gesê: “Kyk, Ek het jou onregverdigheid van jou af weggevat en sal jou met feesklere aantrek.”

Z'kharyah 3

Z'kharyah 3:1-9