1. Toe het Hy Y’hoshua, die hoofpriester, vir my gewys waar hy voor die boodskapper van יהוה staan en die teëstander wat aan sy regterhand staan om hom te beskuldig.Y’hu 1:9 Is hierdie nie ’n vuuryster wat uit die vuur geruk is nie?”
2. יהוה sê vir die teëstander: “יהוה bestraf jou, teëstander! Inderdaad, יהוה wat Yerushalayim gekies het, bestraf jou!