Z'kharyah 14:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie dag sal Sy voete op die Olyfberg staan, wat voor Yerushalayim lê, aan die oostekant en die Olyfberg sal middeldeur geskeur word van oos na wes deur ’n baie groot vallei sodat die helfte van die berg na die noorde sal beweeg en die ander helfte na die suide.Open 19:14

Z'kharyah 14

Z'kharyah 14:1-8