Z'kharyah 14:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie sal die plaag wees waarmee יהוה al die volke sal tref wat opgetrek het om teen Yerushalayim te veg: hulle vlees sal verrot terwyl hulle op hul voete staan, hulle oë sal in hulle holtes verrot en hulle tong sal in hulle mond verrot.

Z'kharyah 14

Z'kharyah 14:9-15