Z'kharyah 13:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die derde deel deur die vuur bring, hulle suiwer soos ’n mens silwer suiwer en hulle toets soos ’n mens goud toets. Hulle sal My Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep en Ek sal hulle antwoord. Ek sal sê: ‘Hulle is My volk!’ Hulle sal sê: ‘יהוה is my God!’”

Z'kharyah 13

Z'kharyah 13:2-9