Z'kharyah 13:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal ook gebeur in daardie dag dat die profete, elkeen, skaam sal wees oor sy visioen wanneer hy profeteer en hulle sal nie ’n harige mantel aantrek om te mislei nie,

Z'kharyah 13

Z'kharyah 13:1-7