Z'kharyah 11:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ek het die skape, verdoem tot slagting, die geteisterdes van die trop, van toe af laat wei! Ek het vir myself twee stawwe gevat: die een het ek ‘guns’ genoem en die ander het ek ‘eenheid’ genoem; so het ek die skape laat wei.