Z'kharyah 11:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee die waardelose herder wat die skape in die steek laat! ’n Swaard sal op sy arm en op sy regteroog wees! Sy arm sal heeltemal verdor en sy regteroog blind wees!

Z'kharyah 11

Z'kharyah 11:11-17