Z'kharyah 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“My woede is opgewek teen die herders en Ek sal die bokramme straf, want יהוהTzva’ot het Sy kudde besoek, die huis van Y’hudah en sal hulle soos Sy majestueuse perd in die geveg maak.

Z'kharyah 10

Z'kharyah 10:1-7