Z'kharyah 1:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Verkondig weer en sê: ‘So sê יהוה-Tzva’ot: “My stede sal weer oorloop met voorspoed en יהוה sal Tziyon weer vertroos en Yerushalayim weer kies.”’”

Z'kharyah 1

Z'kharyah 1:9-18