Z'kharyah 1:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die agtste maand van die tweede jaar van Daryavesh, het die boodskap van יהוה gekom tot Z’kharyah, die profeet, die seun van Berekhyah, die seun van `Iddo en gesê:

2. “יהוה was baie kwaad vir julle vaders.Ya’a 4:8

3. Sê daarom vir hulle: ‘So sê יהוה-Tzva’ot: “Keer terug na My,” verklaar יהוה-Tzva’ot, “dat Ek na julle toe kan terugkeer,” sê יהוה-Tzva’ot.

Z'kharyah 1