Yonah 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yonah begin om deur die stad te gaan, een dag se loop en hy het uitgeroep en gesê: “Nog veertig dae, dan word Ninveh omvergewerp.”

Yonah 3

Yonah 3:1-5