Yonah 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen sê toe vir sy maat: “Kom, laat ons lootjies trek sodat ons kan weet om wie se ontwil hierdie katastrofe ons getref het.” Hulle het geloot en die lot het op Yonah geval.

Yonah 1

Yonah 1:3-9