Yonah 1:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe roep hulle uit tot יהוה en sê: “O, יהוה, ons bid ernstig, laat ons tog nie vergaan weens hierdie man se lewe nie en sit nie onskuldige bloed op ons nie, want U, יהוה, het gedoen volgens U welbehae.”

Yonah 1

Yonah 1:6-17