Yoganan 9:12-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hulle vra vir hom: “Waar is Hy?” Hy sê: “Ek weet nie.”

13. Hulle neem hom, die man wat vroeër blind was, na die Fariseërs.

14. Dit was Shabbat toe Yeshua die klei gemaak en sy oë oopgemaak het.

15. Die Fariseërs vra hom weer: “Hoe het sig na jou toe gekom?” Hy antwoord hulle: “Hy het klei op my oë gesit, ek het my gewas en ek sien.”

Yoganan 9