Yoganan 7:50-53 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

50. Nakdimon, hy wat in die nag na Hom toe gegaan het, wat een van hulle was, sê vir hulle:

51. “Oordeel ons wet die mens sonder om eers by hom te hoor en te weet wat hy doen?”

52. Hulle antwoord en sê vir hom: “Is jy ook uit die Galil? Ondersoek en sien dat die Profeet nie uit die Galil sal opstaan nie.”

53. Toe gaan elkeen na sy huis toe.

Yoganan 7