Yoganan 6:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Filippos antwoord Hom: “Brood vir een honderd denarii sal nie genoeg wees sodat elkeen van hulle ’n stukkie kan kry nie.”

8. Een van Sy studentevolgelinge, Andreas, Shim’on Kefa se broer, sê vir Hom:

9. “Hier is ’n seun wat vyf garsbrode en twee visse het, maar wat is dit vir so baie mense?”

Yoganan 6