Yoganan 6:43-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Moenie onder mekaar murmureer nie.

44. Niemand kan na My toe kom, as die Vader, wat My gestuur het, hom nie trek nie en Ek sal hom laat opstaan in die laaste dag.Yes 54:13 daarom sal elkeen, wat dit van die Vader gehoor en geleer het, na My toe kom.Rom 1:19,20

45. Dit is geskrywe in die profete: ‘Almal sal deur God geleer word;’

Yoganan 6