Yoganan 5:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Yeshua sê vir hom: “Staan op, tel jou bedmat op en loop.”

9. Dadelik het die man gesond geword en sy bedmat opgetel en geloop en daardie dag was Shabbat.

10. Die Jode sê vir hom wat genees is: “Dit is Shabbat; dit is nie toegelaat vir jou om jou bedmat te dra nie.”

Yoganan 5