Yoganan 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sieke antwoord Hom en sê: “O, my Meester, ek het niemand om my in die doopbad te sit as die water geroer word nie en terwyl ek op pad is, gaan ’n ander een voor my in.”

Yoganan 5

Yoganan 5:1-11