Yoganan 5:46-47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

46. want ás julle Moshe geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskryf.

47. Aangesien julle nie glo wat hy geskryf het nie, hoe gaan julle glo wat Ek sê?”

Yoganan 5