Yoganan 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na ’n tyd het Yeshua hom in die tempel gekry en vir hom gesê: “Let op, jy is gesond; moenie aanhou sondig nie sodat daar nie iets ergers as tevore met jou gebeur nie.”

Yoganan 5

Yoganan 5:7-21