Yoganan 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nakdimon vra vir Hom: “Hoe is dit moontlik vir ’n mens, as hy oud is, om gebore te word? Is dit nie onmoontlik vir ’n man om ’n tweede keer in sy moeder se baarmoeder in te gaan en gebore te word nie?”

Yoganan 3

Yoganan 3:1-7