Yoganan 3:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Na hierdie dinge het Yeshua en Sy studentevolgelinge na die streek van Y’hudah gegaan en daar het Hy saam met hulle gewerk en gedoop,

23. maar Yoganan was ook besig om te doop in Einayim, wat langs Shalem is, omdat daar water was en baie mense aangehou kom het en gedoop is,

24. want Yoganan is nog nie in die tronk gegooi nie.

25. Daar het ’n strydvraag ontstaan tussen ’n studentevolgeling van Yoganan en ’n sekere Jood oor die seremoniële reiniging

Yoganan 3