Yoganan 21:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shim’on Kefa sê vir hulle: “Ek gaan visvang.” Hulle sê vir hom: “Ons kom saam met jou.” Hulle het dadelik uitgegaan en in die boot geklim en in daardie nag het hulle niks gevang nie.

Yoganan 21

Yoganan 21:1-7