Yoganan 20:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die studentevolgelinge het vir hom gesê: “Ons het ons Meester gesien,” maar hy het hulle geantwoord: “As ek nie in Sy hande die spykerwonde sien en my vinger in die spykerwonde steek en my hand in Sy sy steek nie, dan sal ek nie vertrou nie.”

Yoganan 20

Yoganan 20:16-31