Yoganan 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Homself ’n sweep van tou gemaak en almal uit die tempel uitgedryf; die skape en die beeste en die geldstukke van die wisselaars het Hy ook uitgegooi en hulle tafels omgekeer.

Yoganan 2

Yoganan 2:9-17