Yoganan 18:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord hom: “Ek het openlik met die mense gepraat. Ek het altyd in die bymekaarkomplekke geleer en in die tempel waar die Jode altyd bymekaarkom en in die geheim het Ek niks gesê nie.

Yoganan 18

Yoganan 18:11-27