Yoganan 18:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierop sê Yeshua vir Kefa: “Steek jou swaard in die skede. Sal Ek dan nie die beker, wat die Vader My gegee het, drink nie?”

Yoganan 18

Yoganan 18:4-12