Yoganan 17:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het U Outoriteit en Karakter openbaar aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het aan U behoort, U het hulle aan My gegee en hulle het U boodskap gehoorsaam.

Yoganan 17

Yoganan 17:3-13