Yoganan 17:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. My Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, tog het Ek U geken en hulle hier het verstaan dat U My gestuur het.

26. Ek het U Outoriteit en Karakter aan hulle openbaar en sal voortgaan om dit te openbaar sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, tussen hulle kan wees en Ek in hulle.

Yoganan 17