Yoganan 17:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vader, Ek wil dat hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees waar Ek is sodat hulle My Gemanifesteerde Teenwoordigheid kan sien, wat U My gegee het omdat U My liefgehad het, van voor die vorming van die wêreld af.

Yoganan 17

Yoganan 17:21-26