Yoganan 16:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Hierdie dinge het Ek vir julle gesê sodat julle dit nie vir julle mag aantrek nie,

2. want hulle sal julle uit die plekke van bymekaarkoms uitgooi. Daar kom ’n tyd dat elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n offer aan God bring.

3. Hulle sal hierdie dinge doen omdat hulle nie die Vader of vir My ken nie,

Yoganan 16