Yoganan 15:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Wingerdstok, julle is die takke. Wie voortdurend in My bly en Ek in hom, hy dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Yoganan 15

Yoganan 15:1-6