Yoganan 15:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle het My nie gekies nie, maar Ek kies julle en stel julle aan om vrugte te gaan dra wat blywend is sodat wat julle die Vader ook al in My Outoriteit en Karakter vra, Hy julle sal gee.

Yoganan 15

Yoganan 15:11-17