Yoganan 15:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As julle My opdragte uitvoer, sal julle in My liefde bly, net soos Ek die opdragte van My Vader uitvoer en in Sy liefde bly.

Yoganan 15

Yoganan 15:9-12