Yoganan 14:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie ook al My opdragte het en hulle uitvoer, dit is hy wat My liefhet en wie My liefhet, hóm sal My Vader liefhê en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.”

Yoganan 14

Yoganan 14:15-23