Yoganan 14:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy is die Gees van die Waarheid, wat die wêreld nie kan ontvang nie omdat dit Hom nie gesien het of Hom geken het nie, maar julle ken Hom omdat Hy by julle bly en in julle is.

Yoganan 14

Yoganan 14:9-20