Yoganan 14:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vertrou jy nie dat Ek in My Vader is en My Vader in My nie? Die woorde wat Ek met julle praat, sê Ek nie uit Myself nie, maar die Vader wat in My bly, Hy doen die dade.

Yoganan 14

Yoganan 14:4-14