Yoganan 13:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord hom: “Sal jy jou lewe vir My neerlê? Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir jou sê: ’n haan sal nie kraai voordat jy drie maal ontken het dat jy My ken nie.”

Yoganan 13

Yoganan 13:34-38