Yoganan 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Baie mense uit Y’hudah het gehoor dat Hy daar is en het gekom, nie alleen om vir Yeshua te sien nie, maar ook vir El’azar, wat Hy uit die dood uit opgewek het.

Yoganan 12

Yoganan 12:5-19