Yoganan 12:39-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Hulle kon daarom ook nie vertrou nie, want Yesha’yahu het óók gesê:Deut 29:3,4; Yes 6:9,10; Yes 29:10; Mat 13:14,15; Yog 12:40; Rom 11:8

40. “Hy het hulle oë blind gemaak en hulle verstand, wil en emosie verhard sodat hulle nie met die oë sou sien en met die verstand verstaan en hulle omdraai en Ek hulle gesond maak nie.”Yes 6:1-3

41. Dit het Yesha’yahu gesê toe hy Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid gesien en van Hom gepraat het.

Yoganan 12