Yoganan 12:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Miryam vat ’n albaste fles welriekende olie, die beste, baie kosbare, egte nardusolie, salf die voete van Yeshua en droog Sy voete met haar hare af. Die hele huis is gevul met die reuk van die geurige olie.

Yoganan 12

Yoganan 12:1-12