Yoganan 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Fariseërs het vir mekaar gesê: “Sien julle dat julle geen vordering maak nie? Kyk, die hele wêreld loop agter Hom aan.”

Yoganan 12

Yoganan 12:12-23